
SABC Nuus - Afrikaans
SABC News in Afrikaans, bringing you the latest news, current affairs, elections and stories from South Africa and around the world.Social links:

MV26: MK party dank sekretaris-generaal af
Die MK-party het sy sekretaris-generaal, Sibonelo Nomvalo, uit sy pos verwyder. Die aankondiging kom minder as twee weke voor die plaaslikeregeringsverkiesing op 4 November. En die gewese burgemeester van die Steve Tshwete-munisipaliteit in Middelburg in Mpumalanga, Mike Masina, sê sy nuwe party, …
01:34
MV26: Geordin Hill-Lewis, DA-leier, sê die party sal toesien dat veiliger gemeenskappe in die Wes-Kaap geskep word.
Die DA-leier en burgemeesterskandidaat vir Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê hulle sal toesien dat veiliger gemeenskappe in die Wes-Kaap geskep word om beleggingsgeleenthede te lok en werkgeleenthede te skep, sou hulle verkies word. Hy het duisende DA-ondersteuners toegespreek tydens die party se fi…
00:49
MV26: Die IVP se president vra vir strenger straf vir skuldiges aan geslagsgeweld
Die president van die IVP, Velinkosini Hlabisa, het 'n oproep gedoen vir 'n verenigde front en strenger straf vir skuldiges aan geslagsgeweld. Hlabisa het die skare toegespreek in Durban by die bekendstelling van die party se manifes vir die Ethekwini-munisipaliteit.
00:42
MV26: Fikile Mbalula sê dit sal rampspoedig vir die ANC wees indien sy appèl oor kandidaatlyste misluk.
Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê dit sal vernietigend vir die party wees indien sy appèl oor kandidaatlyste in die Konstitusionele Hof misluk. 181 ANC-kandidate vir die plaaslike verkiesing in November in ses munisipaliteite in die Oos-Kaap, Vrystaat en KwaZulu-Natal is nie betyds…
02:06
MV26:Corné Mulder van VF Plus sê die party betree 'n nuwe era met meer steun van mense oor ras- en taalgrense heen.
Die Vryheidsfront Plus sê hy betree 'n nuwe era met die party wat toenemend steun van mense oor ras- en taalgrense heen ervaar. Die partyleier, Corné Mulder, sê hulle bly by hul beleid ondanks druk om van koers te verander namate die party se diversiteit uitbrei. Altesame 135 raadslidkandidate sal …
01:07
MV26: Kiesers kan aansoek doen vir spesiale stemme en die ANC ondersoek nog die laat-indiening van kandidatelyste
Die Verkiesingskommissie het bevestig dat aansoeke vir spesiale stemme vir die komende plaaslike regeringsverkiesing oop is tot 12 Oktober. Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa sê aanspreeklikheid sal geëis word nadat sekere van die party se kandidatelyste vir die komende plaaslike regering…
01:24
MV26:Die DA wil veiligheid in Ekurhuleni verbeter, en die Good-party maak sy manifes vir Kaapstad bekend
Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis sê inwoners van Ekurheleni in Gauteng sal veiliger wees indien die DA die Metro regeer. Hy het inwoners van Tsakane toegespreek, nadat die liggame van nege vroue sedert Julie in die Metro gevind is. Hill-Lewis se besoek vorm deel van die DA se veldtog in die aanloop…
03:06
MV26: Die DA wil party van belang wees in ANC saak teen OVK en die MKP verwyder sy burgemeesterskandidaat vir Ethekwini
Die DA se verteenwoordiger op die Verkiesingskommissie se skakelkomitee, Werner Horn, sê hulle het reeds hofdokumente ingedien om 'n party van belang te wees in die ANC se saak teen die Verkiesingskommissie. Die ANC is ontevrede met die OVK se besluit om nie sy kandidate te aanvaar in ses munispali…
01:32