Terugblik: KATRIENA, VERTEL! met June van Merch

Published Mar 28, 2025, 6:40 AM
Byna 11 jaar gelede, in 2014, tydens die RSG Kunstefees, het June van Merch die eerste keer die tydlose, trefferverhale van Katriena, uit die pen van Riana Scheepers, voorgelees. In ons gelukspakkie kan jy weer na een van daardie verhale luister.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,666 clip(s)