Op en WakkerOp en Wakker

Dwarstrekkers en ander interessante Suid-Afrikaners - Deel 5

View descriptionShare
Vir jare lank was die naam van Missus Pagel ‘n sinoniem vir ‘n befoeterde vrou. Ons praat in ons reeks oor dwarstrekkers en ander interessante Suid-Afrikaners uit die verlede oor Missus Pagel van die sirkus. Die man wat al hierdie interessante stories ken en met ons deel, is die skrywer, Daniël Lötter. Hy het die stories verewig het in sy boeke, DWARS: RARE KARAKTERS ONDER ONS en GEDAANTES EN GEDOENTES – STORIES OOR SPOKE, SIENERS EN LEGENDES.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,809 clip(s)