



In die kollig 2 – 16 Oktober 2026
Ons kyk wat hierdie naweek op die vermaakfront gebeur.

StroomAf 16 Oktober 2026
Leon van Nierop ontmoet bulle, en flankeer met Engelse rosies.

Is Graaff-Reinet se naamsverandering teruggetrek? Pas op vir dié fopnuus
Elke Vrydag maak ons maalvleis van mites en fopnuus. Ons kyk ons na vals inligting oor die naamsverandering van Graaff-Reinet na Robert Sobukwe-dorp. ’n Boodskap wat op WhatsApp en sosiale media versprei, beweer dat Gayton McKenzie die besluit teruggetrek het en dat ’n hofsaak daaroor gewen is. Die…

Historiese Almanak: Marie Antoinette
16 Oktober 2026: Albé Grobbelaar praat oor Frankryk se berugte Marie Antoinette, die vrou van koning Lodewyk die sestiende.

Sakenuus: Temu en Shein
16 Oktober 2026: Dawie Roodt van die Efficient-groep praat oor vakbonde se teenkanting teen Temu en Shein.

R580 vir swanger vroue: Kan ’n moedertoelaag kinderverdwerging keer?
Suid-Afrika wil kinderverdwerging en ondervoeding hok slaan, maar die stryd moet volgens kenners reeds begin voordat ’n baba gebore word. Tog kry swanger vroue wat in armoede leef eers toegang tot ’n kindertoelaag nadat hulle baba gebore en geregistreer is. ’n Koalisie van organisasies en navorsers…

In die kollig 1 – 16 Oktober 2026
Kunstekaap vier 55 jaar met ‘n galakonsert. Ons praat met die uitvoerende hoof, dr. Marlene le Roux.

Wêreldvoedseldag: Genoeg kos, maar miljoene ly steeds honger
Dit is Wêreldvoedseldag, maar die land se kosstorie het ’n bitter teenstrydigheid: Ons produseer genoeg kos om almal te voed, en tog gaan miljoene mense honger slaap terwyl daar jaarliks 10,3 miljoen ton eetbare kos in Suid-Afrika weggegooi word. Dit kos die ekonomie miljarde rande terwyl byna drie…

Wat jy vandag moet weet 16 Oktober 2026
Die gesprek om die RSG-ontbyttafel begin elke oggend met ‘n oorsig van die dag se hoofopskrifte op plaaslike en internasionale nuuswebwerwe en koerantvoorblaaie.

Boland-rugbyskandaal: Skeidsregters bevraagteken ondersoek
Boland Rugby se omkoopskandaal is nog lank nie verby nie. SA Rugby het gister voorverhore gehou vir skeidsregters wat dissiplinêre briewe ontvang het oor hulle beweerde kennis van wedstrydknoeiery en omkopery. Minstens twee van hulle bevraagteken nou die bewerings teen hulle. Intussen eis Kaapse Fo…