

Stuit Swendelary met Capitec – Deel 22
Bedrog kan enigeen tref, en dikwels is dit juis vertroue, vrees of dringendheid wat mense se oordeel vertroebel. Familie en vriende kan ’n belangrike rol speel om daardie rooi ligte raak te sien. Hoe herken ons die waarskuwingstekens, en hoe help ons mekaar om veiliger aanlyn en met ons geld om te …

StroomAf 25 September 2026
Leon van Nierop en Brad Pitt beland in Alaska op ’n oorlewingstog.

Fopnuus in die spervuur voor plaaslike verkiesing
Elke Vrydag maak ons maalvleis van mites en fopnuus. Ons kyk ons na nuwe reëls wat politieke partye en onafhanklike kandidate moet keer om kiesers met vals of misleidende inligting te beïnvloed. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie se nuwe gedragskode plaas onder meer ’n verpligting op deelnemers …

Historiese Almanak: Nobelpryswenners en honde
25 September 2026: Albé Grobbelaar praat oor enkele van die vroeë wenners van die Nobelprys vir Fisiologie en Geneeskunde. Daar word ook oor ’n paar baie ongelukkige honde gesels.

Sakenuus: Hoër inflasie en hoër rentekoerse
25 September 2026: Willem Basson van die Efficient-groep praat oor inflasie en rentekoerse.

KI en die toekoms van nuus: Kan ons dit nog vertrou?
Kunsmatige intelligensie is volgens die jongste navorsing reeds deel van meer as die helfte van die aanlynbevolking in Suid-Afrika se gereedskapkis. Van ChatGPT tot jou selfoon wat voorspel wat jy gaan tik, KI raak al hoe meer deel van ons daaglikse lewe. Die vraag is dus nie meer óf KI ons lewe ga…

Bozell neem AfriForum se veiligheidsplan na Ramaphosa
Pogings om via die Amerikaanse regering druk op Suid-Afrika te plaas, is hierdie week na ’n nuwe vlak geneem. Môre word 3 000 wit kruise in Washington geplant ter nagedagtenis aan mense wat vermoor is in plaasaanvalle, en ’n dokumentêr daaroor sal ook in die Withuis vertoon word. Dit volg enkele da…

Wat jy vandag moet weet 25 September 2026
Die gesprek om die RSG-ontbyttafel begin elke oggend met ‘n oorsig van die dag se hoofopskrifte op plaaslike en internasionale nuuswebwerwe en koerantvoorblaaie.

In die kollig 2 – 24 September 2026
Comic Con Africa begin vandag by die Johannesburg Expo Centre in Nasrec en duur tot Sondag. Meer as 70 000 aanhangers word oor die vier dae verwag.

Emily Hobhouse se staatsbegrafnis word in Oktober herleef
Emily Hobhouse was ’n vrou wat meer as ’n eeu gelede bereid was om teen die magtiges op te staan, toe sy die haglike toestande in die Britse konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog blootgelê het. ’n Honderd jaar ná haar dood word haar nalatenskap aanstaande maand in Bloemfontein herdenk deur…