Die Vryheidsfront Plus het dit met tye hot gehad tydens die verkiesingsveldtog, tog sê die party hy het die beste veldtog in sy bestaan gevoer. Dit was dr. Corné Mulder, se eerste verkiesing as leier van die party, nadat hy in Februarie verlede jaar verkies is. Om oor die party se veldtog en verwagtinge te gesels, sluit Corné by ons aan.



