Op en WakkerOp en Wakker

Carmen Niehaus kook weer op die kassie

View descriptionShare
As daar een sjef, koskenner, kookboekskrywer en kosredakteur in Suid-Afrika is, wat geen bekendstelling nodig het nie, is dit Carmen Niehaus. Carmen was vir meer as drie dekades die kosredakteur van Huisgenoot en You, en het meer as 25 kookboeke die lig laat sien. Carmen hou haar lyf ook deesdae TV-aanbieder, en die tweede seisoen van haar kook- en kuierprogram, Lekker en goed, begin middel April op kykNET.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,809 clip(s)