Op en WakkerOp en Wakker

SANAE: Só is die lewe in Antarktika

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,809 clip(s)
Loading playlist
'n E-pos van 'n spanlid van die Suid-Afrikaanse SANAE-navorsingsbasis in Antarktika het onlangs wêreldwyd opslae gemaak. In die e-pos pleit die spanlid om hulp, nadat 'n ander spanlid glo 'n makker aangerand het. Sielkundiges meen die omstandighede op die basis kan 'n mens ernstig beïnvloed. Dis nege maande van die jaar winter en permanent pikdonker. In die drie maande somer word dit nooit donker nie, en die temperatuur kan tot minus 89 grade Celcius daal. Indien 'n reddingsvaartuig daar moet uitkom, neem dit minstens twee weke. Die oudredakteur van Die Burger en WEG!, Bun Booyens, het in 1988 sowat 'n jaar op die SANAE-basis deurgebring.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,809 clip(s)