Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,809 clip(s)
Loading playlist
Luidens berigte in verskeie Sondagkoerante is die Regering van Nasionale Eenheid se voortbestaan in gedrang oor die begroting, en die ANC wat glo ook met partye buite die RNE onderhandel. Die Sunday Times berig die VF Plus vergader vandag met die ANC oor die begroting. Ons praat hieroor met Wouter Wessels, voorsitter van die VF Plus en die party se woordvoerder oor finansies.