Op en WakkerOp en Wakker

Wêreld-outismedag: Wat van volwassenes met outisme?

View descriptionShare
Dis vandag Wêreld-outismedag met die tema, Omhels Neurodiversiteit. Terwyl daar baie aandag is op bekendes soos Elon Musk, wat na homself verwys as op die spektrum, is daar ook enorme onkunde en wanopvattings oor outisme en neurodiversiteit, veral as dit by volwassenes met outisme kom. Ons praat hieroor met Chael Nel, 'n kliniese sielkundige van die Spectrum Centre in Johannesburg. Hy spesialiseer in neurodiversiteit.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,809 clip(s)