Oom Jan Steenberg (114) van Colchester.
INTRO: As hulle net hulle beloftes wil hou! Dis die bekommernis van die 114 jarige oom Jan Steenberg van Colchester naby Port Elizabeth. In sy leeftyd het hy al regerings gesien kom en gaan - almal met beloftes wat nooit nagekom word nie. Hy meen dit het oor dekades nie gebeur nie. Oom Jan was jare…
HANEKOMS
INTRO: By baie skole beteken die einde van die jaar ook dat geliefde onderwysers gegroet moet word wat aftree. Dan word daar met heimwee teruggekyk op hulle loopbane, die soet en die suur. En dan besef mens opnuut watter rol onderwysers in die lewens van die kinders speel wat deur hulle hande is. B…
Boere music is popular with young and old, and part of SA's heritage.
Boere music is synonymous with the "lang arm" dance and get togethers. Music is one of the aspects that determine the heritage and culture of people. Boere music has been very popular over the years with its strong beat, having originated in the second world war in the 1940's. It's popularity has n…
Boeremusiek gewild onder oud en jong. -Erfenismaand.
Boeremusiek is sinoniem met langarm dans en gesellige samesyn. Dit het al sy beslag gekry in die oorlogsjare in die 19-veertigs, en die gewildheid neem toe - ook onder jongmense. Dit is so deel van die Suid Afrikaans erfenis, soos koeksisters en Suikerbossie. Veronica Fourie het die verslag saamges…
BUNGEE
The Eastern Cape brands itself as the adventure province. It does indeed offer an exciting menu of adventure related tourism through its game parks, ocean activities and sport. It also boasts one of the highest bungee jumping spots in the world. One for the thrill seekers.....and now the MEC for to…
REKSPRONG
INTRO: Die Oos Kaap staan bekend as die Avontuur Provinsie. Dit bied van wildparke en see-aktiwiteite, tot sport geleenthede en selfs die w^ereld se hoogste brug waarvan 'n reksprong gedoen kan word. Die provinsie se LUR vir Toerisme is een van die avontuurlustiges wat tydens toerisme-maand die spr…
SANParks week 18-22 September.
SANParks week starts on Monday to Friday in all nineteen National Parks in the country, where the public can enjoy free entrance. This is an opportunity for more people to be exposed to the facilities of the well kept parks, and experience nature. Whether you prefer game watching, water activities,…
Natures valley - De Vasselot Ruskamp
SANPark week begin Maandag 18-22 September, wat beteken dat natuurliefhebbers as dagbesoekers by gratis toegang sal geniet by die negentien nasionale parke in die land. Dis 'n poging om meer mense bloot te stel aan die geriewe en besienswaardighede by die parke. Of jy nou hou van staproetes of die …
A CAMPANILE
Die ikoniese Campanile toring met klokke in Port Elizabeth is heropen na opknapping van sowat twintig miljoen rand. Dit is in 1923 gebou ter viering van die honderdste herdenking van die aankoms van die Britse Setlaars in 1820. Die rooibaksteengebou is 'n bekend landmerk in die Vriendelike Stad. Di…
CAMPANILE
The iconic Campanile tower with bells in Port Elizabeth has been reopened after a face lift of almost twenty million rand. It was built in 1923 as commemoration of the landing of the 1820 Settlers. The red brick tower is a well known landmark in the Friendly City, and the 23 renovated brass bells o…