Boeremusiek is sinoniem met langarm dans en gesellige samesyn. Dit het al sy beslag gekry in die oorlogsjare in die 19-veertigs, en die gewildheid neem toe - ook onder jongmense. Dit is so deel van die Suid Afrikaans erfenis, soos koeksisters en Suikerbossie. Veronica Fourie het die verslag saamgestel.