Eastern Cape NewsEastern Cape News

Oom Jan Steenberg (114) van Colchester.

View descriptionShare
INTRO: As hulle net hulle beloftes wil hou! Dis die bekommernis van die 114 jarige oom Jan Steenberg van Colchester naby Port Elizabeth. In sy leeftyd het hy al regerings gesien kom en gaan - almal met beloftes wat nooit nagekom word nie. Hy meen dit het oor dekades nie gebeur nie. Oom Jan was jare lank 'n begraafplaasopsigter op Uitenhage voordat hy op 'n plaas gaan werk het. Veronica Fourie het met hom oor die stand van ons land se demokrasie gaan gesels waar hy in die wintersonnetjie sit met sy honde.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Eastern Cape News

    312 clip(s)

Eastern Cape News

All the latest Eastern Cape news from SABC News.
Social links
Recent clips
Browse 312 clip(s)