INTRO: Die Oos Kaap staan bekend as die Avontuur Provinsie. Dit bied van wildparke en see-aktiwiteite, tot sport geleenthede en selfs die w^ereld se hoogste brug waarvan 'n reksprong gedoen kan word. Die provinsie se LUR vir Toerisme is een van die avontuurlustiges wat tydens toerisme-maand die sprong gewaag het. Veronica Fourie doen verslag.