Eastern Cape NewsEastern Cape News

Natures valley - De Vasselot Ruskamp

View descriptionShare
SANPark week begin Maandag 18-22 September, wat beteken dat natuurliefhebbers as dagbesoekers by gratis toegang sal geniet by die negentien nasionale parke in die land. Dis 'n poging om meer mense bloot te stel aan die geriewe en besienswaardighede by die parke. Of jy nou hou van staproetes of die bos, of daarna smag om na vo"els te kyk - daar is 'n park na jou smaak. Die Nature's Valley Ruskamp maak deel uit van die Tuinroete Nasionale Park, ongeveer 29 kilometer van Plettenbergbaai af. Dit is die perfekte plek vir vo'elkukers en stappers. Veronica Fourie doen verslag.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Eastern Cape News

    312 clip(s)

Eastern Cape News

All the latest Eastern Cape news from SABC News.
Social links
Recent clips
Browse 312 clip(s)