Taaldinge: Die UP se nuwe taalbeleid

View descriptionShare
 
11 Oktober 2026: Prof. Elsabe Taljard en dr. Helena Kruger-Roux van die Universiteit van Pretoria vertel vir Ina Strydom meer oor dié Universiteit se nuwe taalbeleid; wat dit behels; waarom dit nodig was; en watter faktore ‘n rol speel by die opstel en inwerkingstelling van ‘n taalbeleid.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed … 
Social links
Recent clips
Browse 761 clip(s)