Taaldinge: Die verslonsing van die taal

 
15 November 2026: Prof Marné Pienaar van die Universiteit van Johannesburg praat oor die verskynsel, Mengels. Dis die vermenging van Afrikaans en Engels, wat klaarblyklik toenemend in gesproke taal voorkom. Sy praat ook oor taalverandering, taalbeïnvloeding en wat die Nederlanders taalverloedering noem. Taalverloedering beteken die "verslonsing" van die taal.

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed … 

Social links