Taaldinge: Afrikaans se unieke eienskappe

 
29 November 2026: Dr. Willem Botha praat oor drie eienskappe in Afrikaans wat selde, of glad nie, in Nederlands voorkom nie. Dit is die dubbele ontkenning, reduplikasie en die ja-nee konstruksie.

In 1 playlist(s)

Taaldinge

Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed … 

Social links