Lizma van Zyl gesels met mense wat in ‘n stadium so hard op die lewenspad geval het dat opstaan onwaarskynlik was. Tog het hulle uit die puin én pyn herrys, voortgebeur en gebruik nou hulle ervaring om ander te help. Dis nie net mense wat liggaamlike of emosionele trauma beleef het wat hulle storie…