Lizma van Zyl gesels met mense wat in ‘n stadium so hard op die lewenspad geval het dat opstaan onwaarskynlik was. Tog het hulle uit die puin én pyn h…
12 clip(s)
Loading playlist
Lizma van Zyl kuier in die Noord-Kaap waar Hester Maasdorp boer. Sy moes ‘n lang en moeilike pad stap om haar droom te bewaarheid om haar eie veeplaas te hê. Hester vertel van die uitdagings in dié geharde wêreld. ‘n Vriendin en kollega getuig van die besonderse mens wat Hester is met stories soos net die Noord-Kapenaars kan vertel.