SuksesstoriesSuksesstories

Suksesstories - Episode 6

View descriptionShare

Suksesstories

Lizma van Zyl gesels met mense wat in ‘n stadium so hard op die lewenspad geval het dat opstaan onwaarskynlik was. Tog het hulle uit die puin én pyn h 
12 clip(s)
Loading playlist
Twee mense met wilskrag van staal, en harte wat wawyd oop is vir hulle medemens, deel hulle lewensreis. Lizma van Zyl gesels met Pieter Cronjé en Elzaan van Zyl oor die uitdagings wat hulle onderskeie lewensbedreigende siektes op ‘n daaglikse basis oor hulle pad bring, asook die groei wat dit meebring.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Suksesstories

Lizma van Zyl gesels met mense wat in ‘n stadium so hard op die lewenspad geval het dat opstaan onwa 
Social links
Recent clips
Browse 12 clip(s)