Spitstyd-sakenuus 8 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

RSG Help: Saad van Hoop
Drie jaar gelede het ’n paar van The Somerset Aftreeoord se inwoners besluit om hand by te sit en 'n sopkombuis te ondersteun. "Soos ons al hoe meer betrokke geraak het by die inwoners van Sir Lowry’s Pass Village, het ons koppe bymekaar gesit en begin fokus op projekte wat nie net onmiddellike hul…

Spitstyd-sakenuus 7 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Spitstyd-sakenuus 4 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Gerrie se reise
Gerrie Pretorius gesels weer oor sy reise. Van toeriste wat amper krokkodilkos in die Serengeti geword het, tot skaapkop eet in Namakwaland. Hy het ook ‘n paar "blomme" gebring wat sing!

Spitstyd-sakenuus 3 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Almal en nog wat: Sleutelrekeningbestuurder
Willem Pelser gesels met Giselle Botha oor haar beroep in ’n netwerk- en werksruimte waar beginondernemings, groeiende tegnologiemaatskappye, beleggers, korporatiewe ondernemings en entrepreneurs bymekaargebring word om sakegeleenthede en samewerking te skep.

Spitstyd-sakenuus 2 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Kuns met kontant: Frieda van den Heever (Deel 1)
Frieda van den Heever is ’n musikant, aktrise, aanbieder, skrywer, regisseur en stemkunstenaar – iemand wat al haar lewe lank stories met woorde, musiek en haar stem vertel. In 2021 het haar lewens onverwags verander. As enkelma moes Frieda ’n nuwe wêreld tegemoetgaan en, soos sy dit treffend verwo…

Spitstyd-sakenuus 1 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.