RSG Help: Tygerberg Hospitaal Kindertrust

 
Die Tygerberg Hospitaal Kindertrust help onder meer om lewensreddende mediese toerusting aan te koop, kindersale te verbeter en te verseker dat jong pasiënte steeds toegang tot onderrig het. Professor Pierre Goussard praat oor die werk van die trust, die uitdagings waarmee hierdie kinders en hulle gesinne te kampe het, en hoe die publiek kan help. https://www.tygerbergchildren.org.za/

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk… 

Social links