Spitstyd-sakenuus 28 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Spitstyd-sakenuus 25 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Almal en nog wat: TLU SA Jeugboer van die Jaar
Jurgens Koen is ’n tienjarige boer met ’n besondere passie vir landbou. Sy belangstelling in boerdery het hom uiteindelik die eerste wenner van TLU SA se Jeugboer van die Jaar-toekenning gemaak. Dié jong entrepreneur van Rustenburg koop mis by plaaslike hoenderboere, verpak dit en verkoop dit onder…

Absa: In voorspoed en wat ook al (Deel 1)
Absa stel Suid-Afrika se eerste bank-mikrodrama, In voorspoed en wat ook al, bekend. Dit is nie ‘n tradisionele bankveldtog nie. Bronwyn Bell, hoof van bedrogidentifisering en kliëtebestuur by ABSA, vertel meer van hierdie veldtog.Kyk die mikrodramas by https://www.youtube.com/watch?v=0uXojG7bpGU&l…

Spitstyd-sakenuus 23 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Kuns met kontant: Marion Holm (Deel 2)
Marion Holm het Suid-Afrikaners al dekades lank laat lag – as aktrise, komediant, skrywer, regisseur en meester van die eenvrouvertoning. Maar agter die humor en die bekende gesig skuil ook ’n vrou wat weet van onsekerheid, van self werk skep, van ernstige siekte, en van telkens weer jou eie “grasH…

Spitstyd-sakenuus 22 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

RSG Help: September is Kinderkankerbewustheidsmaand
Cupcakes of Hope, wat Sandy Cipriano in 2012 gestig het, bied finansiële, praktiese en emosionele ondersteuning aan gesinne regoor die land. Daar is dringend meer vrywillige bakkers nodig om van vanjaar se Nasionale Kolwyntjiedag ’n sukses te maak.

Spitstyd-sakenuus 21 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Spitstyd-sakenuus 18 September 2026
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.