Almal en nog wat: Miniatuur antieke meubels

 
Elga Koster vervaardig miniatuur reproduksies van antieke meubels op 'n skaal van 1 tot 12. Sy kombineer houtwerk, metaalwerk en fyn borduurwerk. Wat as 'n stokperdjie begin het, het haar uiteindelik tot in Amerika geneem en deure na 'n internasionale wêreld van versamelaars oopgemaak.

In 1 playlist(s)

Spitstyd

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekk… 

Social links