Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 27 April 2022

View descriptionShare
Ilse Salzwedel gesels met Jeanette Stals oor haar jongste spanningsroman, BLOEDBANDE.Die wenners van die Akademie vir Wetenskap en Kuns se letterkundige pryse, asook die UJ-pryse, is onlangs aangekondig. Leon van Nierop en Ina Strydom vertel meer van die nuwe RSG-middagvervolgverhaal, HET VAN VERLANGEKRAAL, wat op ‘n roman uit 1960 gebasseer is. Wil jy ‘n radiodrama skryf? In vanaand se slypklas kan jy meer leer van die radiodrama as genre, en hoe jy klank daarin kan gebruik. Johan Myburg vertel van ‘n nuwe letterkundeprys vir skrywers van Afrika, die nuwe Gabriel Garcia Marquez-biblioteek in Barcelona, en vanjaar se wêreldboekehoofstad, Guadalajara in Meksiko, se inspirerende boekeprogram. Nedine Petrick praat oor haar #BoekeWatBetower.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    613 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 613 clip(s)