Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 26 Junie 2024

View descriptionShare
Corlia Fourie en Annelize van Rooyen gesels oor hulle reisbundel DRAAIE, SWAAIE EN AFDWAALPAAIE waarin 46 skrywers oor hulle eie reise (met kinkels!) skryf. Annemarie van der Walt van die Innibos-kunstefees vertel waarna boekliefhebbers die volgende paar dae kan uitsien. Kerneels Breytenbach gesels oor twee internasionale boeke wat hy kan aanbeveel (KAIROS, die Booker International-wenner, en PARASOL AGAINST THE AXE). Johan Myburg gesels onder andere oor die polemiek wat ontstaan het oor ‘n stelling wat die Indiese skrywer Arundhati Roy veertien jaar gelede gemaak het, die wenner van die eerste Women’s Prize for Non-Fiction, en ‘n nuwe roman uit die pen van die skrywer Rachel Cusk.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    622 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 622 clip(s)