Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 12 Junie 2024

View descriptionShare
NP Van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 gebore, en op 18 Junie 1970 oorlede. Ter herdenking hiervan kan jy luister na ‘n argiefopname oor sy lewe en werk. Dis in 2006 saamgestel deur Daniël Hugo, en bevat baie interessante inligting oor die digter. Ilse Salzwedel gesels met die geskiedkundige en skrywer, Karen Horn, oor haar boek. PRISONERS OF JAN SMUTS - ITALIAN PRISONERS OF WAR IN SOUTH AFRICA IN WWII, wat handel oor Zonderwater se Italiaanse krygsgevangenes. Johan Myburg het nuus oor ‘n handgeskrewe manuskrip van Albert Camus wat onlangs vir R13,4 miljoen op ʼn veiling in Parys verkoop is, en nuwe internasionale boeke wat hy kan aanbeveel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    621 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 621 clip(s)