Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 5 Junie 2024

View descriptionShare
Jy het seker al die naam Rumi iewers raakgelees, maar wie was hierdie digter en filosoof wat ook al die Shakespeare van die Midde-Ooste genoem is? Ilse Salzwedel gesels met dr. Dietlof van den Bergh, wat ‘n keur van Rumi se werk in Afrikaans vertaal het. Die joernalis, AJ Opperman, vertel waar sy belangstelling in skrywers en boeke ontstaan het, en gesels oor sy gunstelinge. Johan Myburg het nuus oor die wenner van die Dublin-letterkundeprys, en hy bring hulde aan die skrywer, Shirley Conran, wat onlangs oorlede is. Jy kan ook luister na ‘n argiefopname uit 1962 waarin die digter, Robert Frost, een van sy eie gedigte voordra.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    621 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 621 clip(s)