Ter viering van Wêreldboekedag luister ons na ‘n 1995 dokumentêr oor die skrywer, Alba Bouwer, ‘n vrou wat van baie Afrikaanse kinders lesers gemaak het. Sy was ook bekend as ‘n radiopersoonlikheid, en die skrywer van DIE AFDRAAND VAN DIE DAG IS KIL, ‘n roman vir volwassenes. Johan Myburg vertel meer oor die lewe en werk van Mario Vargas Llosa, die Peruviaanse skrywer en Nobelpryswenner, wat onlangs oorlede is. Jy kan ook meer uitvind oor VANISHING WORLD, ʼn roman van die Japanse skrywer Sayaka Murata.

Skrywers en boeke 18 Maart 2026
41:56

Skrywers en boeke 11 Maart 2026
49:14

Skrywers en boeke 4 Maart 2026
53:39