Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 13 September 2023

View descriptionShare
Pieter Stoffberg is die skrywer van TENK, RSG se nuwe laataandboekvoorlesing. Hy vertel van die storie agter hierdie oorlogsroman. Ilse Salzwedel bring hulde aan Gerrit Olivier, bekende musikus, akademikus en skrywer met ‘n argiefgesprek oor sy bundel biografiese sketse KERSFEES OP WONDERFONTEIN. Johan Myburg vertel meer oor Edith Grossman, bekende Amerikaanse vertaler van o.a. LOVE IN THE TIME OF CHOLERA, die kortlys vir die bekende Kirkus-letterkundeprys en Sarah Holland-Batt, ‘n digter van Australië, wat pas ‘n tweede prys ontvang het vir haar derde digbundel, THE JAGUAR.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 711 clip(s)