Dis nou nie meer "WP jou lekka ding!" nie. Westelike Provinsie gaan nie meer in die Curriebeker meeding nie....dis nou die Stormers XXIII , nadat Stormers Rugby besluit het om alle professionele rugbyspanne onder 'n enkele Stormers-handelsmerk te voeg, om kommersiële redes. Nie almal is egter tevrede met die besluit nie. Schalk Burger Senior, wat die WP-trui tussen 1977 en 1987 gedra het, is boos. Hy sê 143 jaar se tradisie is by die venster uit. Ons sportverslaggewer, Jody Hendriks het breedvoerig op Monitor daaroor met n voormalige WP-Rugby-raadslid en die legende, Oom Schalk Senior gepraat.

Die Ad-Hoc kommittee se verslag kan in 'n stoeigeveg ontaard
08:24

MTN se "doller-doodstraf" verduidelik
08:17

Wins uit ‘n Ponzi-skema belegging is nie jou geld nie, dit is 'n opbrengs uit misdaad.
05:22