Wat sal die uitwerking wees van 'n moontlike boete van 80-miljard rand op die multi-nasionale maatskappy.... MTN. Die vraag word wyd gevra as gevolg van die sogenaamde "VSA doller-doodstraf", waardeur die maatskapy in die gesig gestaar word weens ondersoeke en regsgedinge in Amerika. Dit spruit voort uit bewerings van geheime transaksies genaamd, The Fish, wat kenners glo 'n reuse impak sal hê, nie net op die maatskapy nie, maar ook op die Suid Afrikaanse ekonomie. Ons het op Monitor die uitvoerende direkteur van die Sentrum vir Risiko-ontleding, Chris Hattingh se insette gekry.

Die Ad-Hoc kommittee se verslag kan in 'n stoeigeveg ontaard
08:24

"WP jou lekker ding!" is binnekort iets van die verlede
07:52

Wins uit ‘n Ponzi-skema belegging is nie jou geld nie, dit is 'n opbrengs uit misdaad.
05:22