RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Wins uit ‘n Ponzi-skema belegging is nie jou geld nie, dit is 'n opbrengs uit misdaad.

View descriptionShare

Die voormalige Proteas-krieketspeler, Albie Morkel, word deur likwidateurs gedagvaar om R3-komma-3 miljoen terug te betaal wat hy blykbaar uit 'n beweerde Ponzi‑skema. Volgens berigte het Morkel aanvanklik R350 000 in 'n maatskappy belê wat as 'n eiendomsbelegging voorgestel is, maar wat later as klug bewys is. Hy het sowat R3-komma-6 miljoen terug ontvang, en die likwidateurs eis nou die netto wins van R3-komma-3 miljoen terug, omdat die maatskappye insolvent was. Ons het op Monitor hieroor met die finansiële joernalis en redakteur van Moneyweb, Ryk van Niekerk gepraat.

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 591 clip(s)