Minstens 32 mense in 'n Iranse aanval op Bahrein gewond. Dit volg nadat Iran 'n hernieude vlaag aanvalle op Israel en ander lande in die Golfgebied geloods het.Dit is die meeste ongevalle in 'n enkele aanval op Bahrein wat suidwes van Iran geleë is. Minstens 10 mense is in die Golfgebied dood sedert die konflik tussen Amerika, Israel en Iran verlede Saterdag begin het. Intussen voorspel ekonome dat brandstogpryse die hoogte gaan inskiet weens gebeure daar. Ons praat met Dr Chris Harmse, 'n ekonoom van Sequoia Capital Managers.

Hoogdrukstelsel krap die weer om...
05:10

Die rede vir Trump se aanval op Iran word moeiliker om te verstaan
09:15

Die Parlement se sekretaris se salaris word met 70 persent verhoog maar daar is nie fout nie
08:13