

President Trump se opmerkings oor die Pous het Katolieke warm onder die kraag ...
Pous Leo die 14de van die Katolieke Kerk hou voet by stuk dat hy nie die Trump Administrasie vrees nie, en dat hy sal aanhou om homself klinkklaar uit te spreek. Die volg na sy kommentaar tydens die Palm Sondag diens waarin hy waarsku dat die wat moedswillig oorlog voer, nie deur God gehoor word ni…

Julius Malema word vandag gevonnis...
Die vuurwapensaak teen die EFF-leier, Julius Malema, is in KuGompo in die Oos-Londense landdroshof tot vandag vir vonnisoplegging uitgestel. Malema is skuldig bevind op verskeie aanklagte, insluitend die onwettige besit van 'n vuurwapen, die afvuur van 'n vuurwapen in 'n beboude gebied, en omdat hy…

'n Suid-Afrikaanse ”slimkop” is hard besig om die wereld se vinnigste internet te bou.
'n Professor by Wits Universiteit gaan die wêreld se vinnigste internet bou. Dit is van die hooftrekke wat geskryf is oor Professor Andrew Forbes, 'n buitengewone professor wat wel besig is met hoë vlak navorsing, in die hoop dat dit die stuur en ontvangs van data aansienlik sal versnel. Ons het op…

Hoeveel gaan brandstof volgende maand kos?
Hoeveel gaan ons volgende maand betaal vir petrol? Dis die groot vraag, ná samesprekings om 'n skietstaking tussen die VSA/Israel en Iran in plek te hou, aanvanklik misluk het. Daar is nou beriggewing oor n tweede rondte samesprekings..Watter impak sal dit op die prys van ru-olie he? Luidens die jo…

Roelf Meyer: SA se Nuwe man in Amerika
President Cyril Ramaphosa het die oud-politikus, Roelf Meyer, as Suid-Afrika se volgende ambassadeur in Amerika aangestel. Die 78-jarige Meyer vervang Ebrahim Rasool, as ambassadeur, wat net meer as 'n jaar gelede deur die Amerikaanse regering uit die land gesit is. Meyer was een van die hoof-onder…

Rodium is die wereld se duurste metaal en Suid Afrika oorheers die mark.
Rodium is tans die duurste metaal ter wêreld. Teen 10 200 dollar per fyn ons, is dit meer as 2 keer so duur as goud. Suid-Afrika produseer sowat 80 persent van die wêreld se rodium, wat mens laat wonder: hoe kan ons dié situasie tot volle voordeel benut? En net in geval jy gewonder het, die metaal…

Dissipline in die Weermag taan weens die begroting wat al kleiner word....
Die hoof van die weermag, generaal Rudzani Maphwaya, het soldate aangespreek oor hoe hulle mekaar in die mag aanspreek. Hy sê die kultuur waar soldate mekaar as byvoorbeeld "Chief" of "Comrade" aanspreek moet stop, en range moet gerespekteer word. Hy sê dit is 'n voorbeeld van swak dissipline in di…

Vakbonde kla oor premie verhoging van mediese-fonds
Cosatu en Fedusa sê hulle sal voortgaan met hulle massabetogings, teen die verhoogde premies van die Mediese Fonds vir Staatsamptenare, oftewel Gems, totdat daar aan hulle eise gehoor gegee word. Die vakverbonde sê die verhogings van nege-komma-vyf-persent ruk hulle sakke, ondanks staatsamptenare s…

DA se nuwe leierskapstruktuur skep 'n kiesers vakuum...
Die 2026 DA Federale Kongress het 'n leierskapstruktuur gekies, wat tegnokraties belyn is. Maar deur die Bruin stem uit die Top 5 van die party se leierskapstruktuur te los, het nou 'n strategiese vakuum geskep. Dit is die mening van die uitvoerende direkteur van die F.W. de Klerk Stigting, Chris…

Musi Maimane se leierskap bly iets om na te streef, selfs binne die DA
Dit was die mening van die nuwe federale leier van die DA, Geordin Hill-Lewis toe hy Maandagoggend in Monitor se ateljee besoek afgelê het. Hill-Lewis het ook nie uitgesluit dat hy dalk sy voorganger sal nader om weer by die party aan te sluit nie. Die burgemeester van Kaapstad is Sondag tot die ho…