Staatsamptenare word te veel betaal

 

Senior staatsamptenare word hopeloos te veel betaal. Dit is die mening van die hoof ekonoom van die Efficient Groep, Dawie Roodt. Hy sê dit is skreiend hoeveel geld die mense verdien maar die resultate van die geld wat die belasting betaler in hulle belê is nie sigbaar nie