



Water: Die groot politieke speelbal in die Oos-Kaap
Sommige raadslede in die Nelson Mandelabaai-metroraad ondersteun 'n mosie van die DA vir die aanstelling van 'n onafhanklike paneel om die Metro se voortslepende waterkrisis te ondersoek. Inwoners van Kariega, Motherwell en Gqeberha gaan oor die afgelope paar maande gebuk onder gereelde wateronderb…

Nuwe skermtyd reels kom vir skoolkinders
Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, sê die regering werk tans aan nasionale riglyne oor skermtyd vir kinders, tussen twee en ses jaar oud. Volgens Gwarube toon navorsing dat oormatige blootstelling aan skerms, kinders se taalontwikkeling, slaap, en konsentrasie, negatief kan beïnvloe…

Is die uitslag in Wyk 28 se wyksraadsverkiesing 'n aanduiding van hoe sake sal uitspeel in die plaaslike verkiesings?
Die DA het in 'n tussen verkiesing in Wyk 28 in Emfuleni in die Vaaldriehoek in Gauteng, die ANC uitgestof. Die DA het in die township wat aan Soweto grens ,32 komma drie ses persent van die stemme op hulle verenig. In 2024 het slegs 19 persent van die kiesers daar vir die DA gestem. Ontleders meen…

SAPHRA en Suid-Afrikaanse Apterkersraad waarsku teen verslankings-wonderkuur
Die beheerraad vir gesondheidsprodukte - Saphra en die Suid-Afrikaanse Aptekersraad - het toegeslaan op 'n vervaardiger van gewisgeverlies produkte in Pretoria. Beide agentskappe het aangedui dat hulle pogings gaan verskerp om die produksie en verspreiding van ongeregistreerde GLP-1, stop te sit. D…

President dien dokumente in by hof oor Phala-Phala verslag
President Cyril Ramaphosa het dokumente by die Hooggeregshof in Kaapstad ingedien oor die Phala Phala verslag. Hy vra dat die verslag van die onafhanklike paneel hersien word waarin gemeld word dat Ramaphosa wel antwoorde verskuldig is oor die diefstal van buitelandse valuta op sy plaas by Bela Bel…

Die Menseregtekommissie hou 'n dringende aanlyn-imbizo...
Die Menseregtekommissie het vandag 'n aanlyn-imbizo byeengeroep, na die toename in betogings teen onwettige buitelanders in die land. Die kommissie sê die voorvalle van intimidasie en geweld teenoor buitelanders tydens hierdie betogings is kommerwekkend. Die MRK se Nasionale kommissarisse, dr. Henk…

SA kort 'n nuwe immigrasie beleid sê BOSA
Volgens die leier van die Build One South-Africa-party, of BOSA, Mmusi Maimane, is daar talle tekortkominge om die land se immigrasiekwessies, te takel. Vandag word Afrika-dag herdenk wat juis ten doel het om eenheid en solidariteit op die vasteland te bevorder. Volgens Maimane is Suid-Afrika se hu…

Gure weer ry amper Suid-Afrika se Chelsea Blommeskou-plan in die wiele.
Suid-Afrika het vanjaar met sy grootste uitstalling ooit, weereens 'n goue medalje by die Chelsea Blommeskou verower, ook bekend as die Olimpiese Spele van tuinboukunde. Die land se soveelste goue medalje het egter nie sonder groot kommer en uitdagings geskied nie. Die reënweer in die Kaap het hoof…

Jonathan Butler: "Nasionale Orde is my grootste eer"
Die jazz-musikant, Jonathan Butler, sê dit is vir hom n loopbaan hoogtepunt om deur president Cyril Ramaphosa vereer te word vir sy bydrae tot die kunste en kultuur. Butler het gister die Orde van Ikhamanga in silwer by 'n glansgeleentheid by die Sefako Makgatho presidensiële gastehuis in Pretoria …

Eskom trek 'n streep met munisipaliteite wat agterstallig is.
'n Boodskap wat die rondte op woonbuurt-whatsapp groepe in Johannesburg doen, begin paniek saai oor of Eskom van plan is om die krag af te sny, weens die Johannesburgse Metro se versuim om agterstallige skuld aan die kragvoorsiener oor te betaal. Die stad se skuldlas aan Eskom staan tans op meer as…