RSG Nuus en Aktualiteit
'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raak. Brought to you SABC News.892 clip(s)
Loading playlist
Dit is een van die voorstelle wat deur die voorsitter van die parlement se portefeulje komitee oor polisie, Ian Cameron, gemaak word. Die waarnemende minister van polisie, Feroz Cachalia, het sy grootste skuif nog aangekondig in die vorm van sy herstelagenda, wat 5 prioriteitsgebrekke in die polisiediens wil aanspreek. Een van die tekortkominge wat aandag geniet onder die hervormingsplan, is die aanstelling van betroubare polisiebestuur en die uiteindelike voltooiing van die proses van sekuriteitskeuring vir die hoogste leierskap.




