RSG Nuus en Aktualiteit
'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raak. Brought to you SABC News.892 clip(s)
Loading playlist
Dokters waarsku dat mense moet ophou rook om hulle risiko vir pankreas kanker te verminder. Pankreas kanker is van die dodelikste tipes kanker, en na dit gediagnoseer is, is die oorlewingsverwagtinge maar skraal. Vandag is Wêreld Pankreas Kanker bewusmakingsdag, wat deel vorm van Pankreas kankerbewustheidsmaand. 'n Sjirurg, dr Christiaan Jeske sê, wat die kanker uiters dodelik maak, is waar dit in die liggaam voorkom.




