RSG Nuus en Aktualiteit
'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raak. Brought to you SABC News.892 clip(s)
Loading playlist
Donderstorms oor gedeeltes van KwaZulu Natal het groot skade aangerig.
In Ladysmith is huise se dakke afgewaai. In Escourt en Mandeni is daar ook skade aan huise en ander infrastruktuur na die storms gister aangerig.
In Parys in die Vrystaat was daar ook oorstromings na wat inwoners as 'n wolkbreuk beskryf.
Intussen het die Weerdiens weer 'n geel vlak 5 weer waarskuwing uitgereik vir Mpumalanga vanmiddag en waarsku teen swaar reën , wind en hael.
Ons praat nou met Professor Francios Engelbrecht van die WITS Global Change Instituut.




