Bolhuis se wenke om aanlynaankope veilig te hou

 

Ons het die privaat ondersoeker, Mike Bolhuis gepols op Monitor vir wenke om transaksies veilig te hou indien jy koop of verkoop op spesifiek sosiale media aanlyn platforms. Met bonusse en Swart Vrydag om die draai, is die kooplus hoog.