Die Ad-Hoc-komitee, wat bewerings van korrupsie en politieke inmenging in die strafregstelsel ondersoek, betree sy laaste fase. 'n Verslag moet teen die einde van die maand gefinaliseer word. Die komitee se termyn is reeds drie keer verleng. Ons het op Monitor met twee lede van die komitee gepraat: die Vryheidsfront Plus se nasionale woordvoerder, Wouter Wessels, en die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, Ian Cameron.

MTN se "doller-doodstraf" verduidelik
08:17

"WP jou lekker ding!" is binnekort iets van die verlede
07:52

Wins uit ‘n Ponzi-skema belegging is nie jou geld nie, dit is 'n opbrengs uit misdaad.
05:22