RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

'Woke' artikels kos SA stigting 50 miljoen rand in Amerikaanse befondsing.

View descriptionShare

Die Trump-regering is druk besig om sowat vyf mijard doller in befondsing op te skort aan programme wat na hulle mening verkwistend, of teenstrydig is met die president se standpunt van Amerika Eerste.Die Democracy Works Stigting, wat hier in Suid Afrika bedrywig is, is een van die organisasies. Luidens 'n mediaverklaring deur die Withuis is die organisasie sowat 50 miljoen rand kwyt, as gevolg van artikels wat geskryf is wat die voordeel van die bestaan as 'n witmens uitbeeld. 'n Skrywer van een van die artikels wat so aanstoot gegee het dat dit nou miljoene rand kos, is 'n Professor in Sosiologie, Christi Van der Westhuizen.

Ons het op Monitor gepraat oor die gevolge van die geskrewe woord. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 602 clip(s)