RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Vrystaat Landbou vs Steenhuisen duur voort ondanks toegewing dat boere self kan inent

View descriptionShare
 

'n Nuwe inenting-skema sal binnekort landbouers toelaat om self hulle kudde teen bek-en-klouseer in te ent, mits dit onder regerings-toesig geskied. Dit sal egter nie n einde bring aan Vrystaat Landbou se hofgeding teen die Minister van Landbou, John Steenhuisen nie. Ons het op Monitor met die president van die landbou organisasie, Francois Wilken, gepraat. 

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 678 clip(s)