RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Die Johannesburg Metro het 30 dae oor om hul Krediteure te betaal

View descriptionShare
 

Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, het glo in nog 'n brief aan die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, gesê dat staatsbefondsing aan die Stad gestaak sal word mits 'n loon-ooreenkoms van meer as 10-miljard rand geskrap word. Die twee-jaar ooreenkoms met die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkers Unie is volgens die minister onwettig. Die datum op die brief is 23 April 2026.  Maar dit is slegs die begin van 'n dieper gesprek oor die finansies van die Metro. Die groot vraag wat nou onstaan is of Johannesburg op die drumpel van bankrotskap staan? Ons het op Monitor met Julius Kleynhans, die uitvoerende bestuurder by OUTA oor die brief gepraat, wat aan die media uitgelek is.

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 678 clip(s)