Die landbou organisasie TLU SA sê na sy mening sou die Artikel 10-inentingskema nie gefinaliseer, en reeds in die staatskoerant gepubliseer wees as die minister nie hof toe gesleep is by belangepartye nie. Die minister van Landbou, John Steenhuisen, die week aangekondig dat die Artikel 10-inentingskema gefinaliseer, reeds in die staatskoerant gepubliseer is. Dit nadat die Hoogeregshof in Pretoria minister Steenhuisen, tot die 5de Mei kans gegee het om die inentingskema te finaliseer en voor te lê. Steenhuisen het gesê dat die wetgewing sake sal bespoedig en boere die nodige mag sal gee om hulle kuddes te beskerm, terwyl die regering se inentingsprogram uitgerol word. Agri SA se Johann Kotzè hulle is tevrede met hoe sake sover verloop.

Die Johannesburg Metro het 30 dae oor om hul Krediteure te betaal
06:31

Die DA se eerste stap om 'n einde te bring aan Swart Ekonomiese Bemagtiging
12:44

Vrystaat Landbou vs Steenhuisen duur voort ondanks toegewing dat boere self kan inent
05:27