Die eerste lesing van die DA se Wetsontwerp oor Ekonomiese Insluiting vir Almal, vind vandag in die parlement plaas. Die DA beskou dit as 'n belangrike stap in die hervorming van Suid-Afrika se benadering tot die bemagtigingsbeleid. Die party wil weg doen met ras-gebaseerde ekonomiese bemagtiging en wil dit vervang met begunstigdes van die regering se verkrygingsproses wat hulself daartoe verbind om werk en vaardighede te skep, en infrastruktuur en veral klein sakeonderdemings ontwikkel. Ons het op Monitor breedvoerig hieroor gepraat.

Landbou organisasies reageer op Bek en Klouseer plan
11:45

Die Johannesburg Metro het 30 dae oor om hul Krediteure te betaal
06:31

Vrystaat Landbou vs Steenhuisen duur voort ondanks toegewing dat boere self kan inent
05:27