RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Vroue bemagtig ander vroue

View descriptionShare
 

Die dertiende Vroue van Statuur-toekennings - wat jaarliks uitnemende vroue in verskeie sektore in Suid-Afrika vereer, is in April 2026 in Johannesburg gehou. Die toekenning van Entrepreneur van die Jaar is toegeken aan Taryn Hunter Sharman - van die digitale bemarkingsmaatskappy, Faith & Fear. Maar dié toekenning is aan haar gegee vir haar volgehoue impak op die gemeenskap deur middel van haar Korporatiewe Sosiale Beleggings-projek, BRAVE. Esté de Klerk het in Naweek Aktueel met haar gepraat oor die krag wanneer vroue begin om ander vroue te bemagtig.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 653 clip(s)