RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Malaria-sterftes in Gauteng is ‘n bron van kommer 

View descriptionShare
 

Die Gautengse departement van gesondheid se hy is bekommerd oor 'n toename in malaria-gevalle en malaria-verwante sterftes. Die provinsie het tussen Januarie en Maart vanjaar 414 gevalle en 11 sterftes aangemeld. Ons het op Monitor met 'n projekbestuurder aan die Universiteit van Pretoria se Instituut vir Volhoubare Malariabeheer, Dr. Taneshka Kruger gepraat.

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 653 clip(s)